BAVINCK: CHRISTELIKE POLITIEK VS NEUTRALE OF SEKULERE POLITIEK “4Al die konings van die aarde sal U loof, o Here, as hulle gehoor het die woorde van u mond; 5en hulle sal sing van die weë van die Here, want die heerlikheid van die Here is groot.” (Psalm 138:4–5) Belangrike lesing van Bavinck oor die Christen... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 30 September 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 30 September 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
WIE OF WAT IS DIE “SEËN VAN ABRAHAM” (Gen. 12:3): BELANGRIK VIR ONS ‘CONSPIRACY THEORY’ TYE IN DIE KIRK-CARLSON-ISRAEL GEBEURE!
A. WIE OF WAT IS DIE "SEËN VAN ABRAHAM" (Gen. 12:3)? "En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.” (Genesis 12:3) Hier is die baie duidelike antwoord uit die Skrif, wat van die begin daar was (Gen.... Continue Reading →
ALWEER DIE EINDTYE: AFRIKAANSE BRONNE OM TE LEES IN EINDTYD VRESE
ALWEER DIE EINDTYE: AFRIKAANSE BRONNE OM TE LEES IN EINDTYD VRESE In die lig van nog 'n 'Wegraping' datum, 23/24 September 2025, wat gekom en gegaan het, en wat baie mense mislei het, is dit belangrik om opnuut toegerus te wees oor wat die hele Skrif leer oor die 'eindtye en einddinge'. Daar is 'n... Continue Reading →
CHARLIE KIRK EN DIE PROFETIESE WOORDE VAN KUYPER EN BAVINCK VIR DIE 20STE … EN 21STE EEU
CHARLIE KIRK EN DIE PROFETIESE WOORDE VAN KUYPER EN BAVINCK VIR DIE 20STE EN 21STE EEU “8Want God is my getuie hoe ek na julle almal verlang met die innige tederheid van Jesus Christus. 9En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, 10om die... Continue Reading →
PREDIKERS EN OUERS MOET VAN DIE NUWE EN OU DINGE VAN DIE KONINKRYK VAN GOD VERTEL
NUWE EN OU DINGE: CHRISTUS, DIE HUISHEER EN SY SKATTE deur dr. Willie J. Snyman* "Verder kry ons hier ‘n baie treffende teëstelling. “Daarom is elke skrifgeleerde wat ‘n leerling geword het…” Die ware geleerdheid is om ‘n leerling te wees, om ‘n dissipel te wees van onse Here Jesus Christus. Dit is om aan die voete van... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 27 Augustus 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 27 AUGUSTUS 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
THE REFORMED VIEWS OF THE FUTURE OF ISRAEL ARE MASSIVELY DIFFERENT THAN THE DISPENSATIONAL ZIONISTIC JUDAISM VIEWS
THE FUTURE OF ISRAEL IS DIFFERENT THAN THE FUTURE OF ZIONISTIC JUDAISM "Brethren, my heart’s desire and prayer to God for Israel is that they may be saved. 2 For I bear them witness that they have a zeal for God, but not according to knowledge ... 25 For I do not desire, brethren, that you should be ignorant... Continue Reading →
POSTMA AS PREDIKER
Inleiding en voorwoord “1EK besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk: 2verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; 3want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer... Continue Reading →
UIT EEN BLOED (HAND. 17:26,27): ‘N STUDIE VAN RASSE- VERHOUDINGE IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF
UIT EEN BLOED: 'N STUDIE VAN RASSEVERHOUDINGE IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF Inhoud: Die Skrifgegewens ten opsigte van rasseverhoudinge: Ou Testament, prof. S. (Fanus) Du Toit) Die Skrifgegewens ten opsigte van rasseverhoudinge: Nuwe Testament, prof. W.J. (Willie) Snyman “26En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor... Continue Reading →