"Waar die tug in die kerk verwaarloos word, daar word die kiem geplant vir vraagtekens agter die kinderdoop. As ouers wat leef soos heidene, tugteloos in die kerk geduld sou word en as doopouers aanvaar word, dan groei die vraagtekens rondom die doop van hulle kinders. Laat ons dan ook hierin die dwaling van die... Continue Reading →
DIE GELOOFSBELYDENIS VAN NICEA: 1700 JAAR OUD!
DIE GELOOFSBELYDENIS VAN NICEA: 1700 JAAR OUD! "The council of Nicaea is the most important event of the fourth century, and its bloodless intellectual victory over a dangerous error is of far greater consequence to the progress of true civilization, than all the bloody victories of Constantine and his successors." - Philip Schaff (History of... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 2025: LESINGS BESKIKBAAR (TEMA: Kerk van Christus wees in die 21ste eeu!)
IN U LIG KONFERENSIE 2025: LESINGS BESKIKBAAR TEMA: Kerk van Christus wees in die 21ste eeu! Datum plaasgevind: Saterdag, 1 Februarie DV 2025 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) OORSIG: die sprekers het in die lig van die tema, onder andere die volgende vrae en sake aangeraak: ons roeping as plaaslike kerk... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 1 FEBRUARIE 2025: Kerk van Christus wees in die 21ste eeu!
DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2025 Konferensie TEMA: Kom! Laat ons aanhou Kerk van Christus wees in die 21ste eeu! Datum: Saterdag, 1 Februarie DV 2025 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) Let wel, al die sprekers gaan bogenoemde tema aanspreek, ook onder andere die volgende vrae en... Continue Reading →
BOEKAANBEVELING: BAVINCK OOR ONS KINDERS SE “AFLEGGING VAN BELYDENIS VAN GELOOF”
BAVINCK OOR ONS KINDERS SE "AFLEGGING VAN BELYDENIS VAN GELOOF" “Laat ons dan gedurig deur Hom aan God ’n lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely.” (Hebr. 13:15) Herman Bavinck is natuurlik baie bekend vir sy standaardwerk, Gereformeerde Dogmatiek, x4 dele (beskikbaar in Nederlands en Engels), en verskeie ander... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 6 JANUARIE 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 6 JANUARIE 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Enkele letters en woorde maak saak in vertalings (Deut. 6:4,5)
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Waarom die 'en/daarom' (Deut. 6:4,5) uitlaat as dit 'n 'direkte bronteksgeoriënteerde' vertaling is? "4 Hoor, Israël, de HEERE onze God is een enig HEERE. 5 Zo (Hebreeuse voegwoord: וְ ve) zult gij den HEERE uw God liefhebben, met uw ganse hart en met uw ganse ziel en met al uw vermogen."... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2025
Hier onder is 'n paar Skrifoordenkings bronne asook Bybellees planne vir 2025, ek fokus op wat aanlyn vir u beskikbaar is, maar daar is natuurlik baie boeke wat u ook kan aankoop deur Good Neighbours Bookshop of Augustine Bookroom wat goeie gereformeerde oordenkings het in Engels. Die HERE se seën toegebid vir 2025, mag die... Continue Reading →
BAVINCK OOR ‘WELSPREKENHEID’
BAVINCK OOR 'WELSPREKENHEID' Welsprekenheid, deur Herman Bavinck. [Dit sal baie goed wees as hierdie boekie weer gedruk kan word in boekformaat ook] Hierdie is 'n minder bekende maar belangrike boekie van Bavinck oor die prediking. Volgens my kennis, is dit die enigste werk van Bavinck wat in Afrikaans vertaal is, kosbare goud vir elke prediker... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: DESEMBER 2024 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: DESEMBER 2024 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke... Continue Reading →