Die Heilige Drie-Eenheid by SJ Du Toit

Die Heilige Drie-Eenheid - die Hart van die Openbaring by SJ Du Toit Sien die Voorwoord, Inleiding, Inhoudsopgawe, en Samevatting van hierdie boek met hierdie belangrike tema, hier: Die Hart van die Openbaring Die skrywer is dr. PJ Loots, hier kan meer oor hom gelees word. 'n Paar aanhalings uit die bron (beklemtonings bygevoeg): "Die... Continue Reading →

Prof. Hendrik van der Wateren (1938-2024)

Prof. Hendrik van der Wateren (1938-2024) Met erkenning aan Boermedia, plaas ek die volgende huldeblyk van prof. van der Wateren, deur Andries Breytenbach: "Met die heengaan van prof. Hendrik van der Wateren op Donderdag 28 November het die Afrikanervolk van nog een van sy adel uit die vorige era afskeid geneem. Hendrik is op 19... Continue Reading →

PRES. PAUL KRUGER EN DIE SENDING

PRES. PAUL KRUGER EN DIE SENDING “En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE UITVERKOPING: 28-30 NOVEMBER 2024

PRO REGNO BOEKE UITVERKOPING: 28-30 NOVEMBER 2024 (TUSSEN 30% EN 50% AFSLAG) ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of... Continue Reading →

BAVINCK AAN DIE WOORD

BAVINCK AAN DIE WOORD* A. DIE LEER EN BELYDENIS VAN GOD DRIE-ENIG IS DIE WESE VAN DIE CHRISTELIKE GODSDIENS "The confession of the trinity is the sum of the Christian religion. Without it neither the creation nor the redemption nor the sanctification can be purely maintained… The thinking mind situates the doctrine of the Trinity... Continue Reading →

Reformasie 500 lesing: Die Bybelse Evangelie – verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie

Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie https://www.youtube.com/watch?v=a5PGOkT7vyc Hier is die notas van my lesing gelewer tydens die Reformasie 500 herdenking: 3-5 November 2017, Diamantvallei: Lees: Rom.1:1-7; 4:1-12; Gal.1:6-12 Gebed [Luther se 95 stellings in Afrikaans hier] 1 DIE BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP - Galasiërs 1:8 waarsku ons: elkeen wat 'n valse... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑