Waarom sing die Gereformeerde Kerk alleen die Psalms? deur prof. dr. JD Du Toit (Totius) & prof. Jan-Lion Cachet ('n vertaling vanuit die Nederlands deur ds. S Le Cornu, van die 1919 gepubliseerde verweerskrif: ‘Waarom zingt de Geref. Kerk alleen de Psalmen?’ Die eindnotas is bygevoeg - SLC) Inleiding Daar is twee redes, wat ons... Continue Reading →