Poligamie in die lig van Jesus Christus se koms Die afgelope tyd was daar geweldig baie aandag geskenk aan die hele kwessie van poligamie, veral poligenie (een man met verskeie vroue), aangesien ons president met groot ywer van laasgenoemde gebruik maak. Iemand het spottenderwys gevra of die president dalk ’n Samaritaan is, met verwysing na ... Continue Reading →
Die vrou in God se Koninkryk – drie standpunte
DIE VROU IN GOD SE KONINKRYK – DRIE STANDPUNTE Inleidend In vandag se “gender wars” moet ons kennis neem daarvan dat daar nie slegs twee standpunte in die wêreld en in ons kerke bestaan oor die roeping, take en rolle van mans en vroue nie, maar drie. Al vir dekades is daar die debat tussen... Continue Reading →
Laerskool Anton van Wouw 2000
Hier is 'n ou foto wat ek ontdek het, toe ek nog skool gegee het. Nou verstaan ons ook hoekom dit so sleg gaan in staatskole. Menere wat geen orde in die klas kan handhaaf nie !