Sien die artikel van prof. DW de Villiers oor Deut.6:1-9 hier: https://proregno.files.wordpress.com/2010/02/katgese-odendaal.pdf 'n Paar aanhalings: "... Ons kan met vrymoedigheid sê dat die hele boek, beoordeel in die lig van sy inhoud en boodskap, 'n kategetiese karakter dra, dit wil sê dit is onderrigtend van aard. Dit is Israel se leerboek, 'n skoolboek waaruit hy... Continue Reading →