Pro Regno nr.12 – Die teokrasie en teonomie van NGB artikel 36

Pro Regno nr.12, wat handel oor teokrasie en teonomie in NGB artikel 36, is hier verkrygbaar: https://proregno.files.wordpress.com/2010/02/pr-2010-02-18-nr-12-ngb-36.pdf 'n Paar aanhalings: "Insiggewend is dit dat al verwyder/verander ‘n mens die 21 woorde, of beperk dit tot die kerk se verantwoordelikheid alleen, dan dui dit nogsteeds daarop dat die owerheid ‘n Christelike owerheid moet wees, in die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑