Ja-nee ?

'n Goeie vriend wys my vandag op hierdie skrywe uit ons geskiedenis, geskryf iewers voor die groot referendum van 1992: "REFERENDUM ... GROOT ongelukkigheid heers vir die tweede keer in twee weke in die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika oor die regse leiding wat hul lyfblad, Die Kerkblad, oor die referendum gee. Ontstelde lidmate en ampsdraers van... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑