Neem kennis van die volgende boeke en artikels: 1. Charismate en gereformeerdes verskil oor die Bybel: Waaroor en waarom?, S.C. Wiid. http://bit.ly/fehiqY 2. Woord en Waarheid Kinderboeke: https://proregno.files.wordpress.com/2011/03/woord-en-waarheid-leesboekies.pdf 3. Meeting Jesus at the Feast: Israel’s Festivals and the Gospel, John R. Sittema “Dr. Sittema, author of the well-beloved With a Shepherd's Heart, is the author of... Continue Reading →
GPTS en Suid-Afrika
In 'n vorige blog inskrywing het ons GPTS aan u bekend gestel. Sien die volgende opvolg skrywe van Louis Cloete hier: GPTS sees new opportunities in South Africa http://www.gpts.edu/resources/documents/March_2011_Enewsletter.htm#southafrica Ek wil byvoorbaat vra dat indien u, u gemeente, teologiese skool, instansie, ens., sou belangstel in dr. Pipa se moontlike sprekerstoer in SA, asook verdere inligting oor... Continue Reading →