Ek het belowe in vorige boekbesprekings van Opgestaan, dat ek iets wil skryf oor die Social Gospel. Ek gaan so paar dinge sê, en dan is dit my laaste bydrae oor hierdie boekbespreking, vir eers. Wat is die Social Gospel ? Lees die geskiedkundige detail hier en goeie kritiek hier. My eie definisie: wanneer die Evangelie... Continue Reading →