Dag almal, Die nuutste Kelkiewyn is weer beskikbaar. Dit is ons bede dat die Kelkiewyn jou in jou geloofslewe sal toerus. Geniet elke eier hierin gelê en mag die roep van die Kelkiewyn in jou hart broeiplek kry en in jou lewe opvlieg! Hier kan dit afgelaai en gelees word: Julle Sal My Getuies Wees... Continue Reading →