Die verlore seun (be)keer terug na sy Vader se huis (Luk.15:11-32) Kom na My toe (keer terug), almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk... Continue Reading →