Ek wou al lankal 'n artikel skryf oor die kwessie van die 'oproep om radikaal vir Jesus te wees', wat ons baiemaal hoor, veral vanuit sekere kerklike kringe. Om Bybels en gereformeerd te wees is bloot net nie meer genoeg nie, dit is 'boring'. Ook in die GKSA word al meer gehoor dat ons 'meer... Continue Reading →
Wie is die grootste massa moordenaar van die moderne tyd ?
"Hitler? Nein. Stalin? Niet. Mussolini? Nope. Pol Pot? Mao Tse-tung? Not even close. This woman’s got them all beat. Her minions are responsible for more murderous, torturous, barbarous human deaths than all of those wretched men put together. Her name is Margaret Sanger. She was a villain, and the world sings her praises." Lees hier... Continue Reading →
Die bloed roep uit ! Misdaadseminaar artikels
Ons is almal baie deeglik bewus van die bloedbad om ons, ´n land waarin moord, verkragting, aborsie-moord, en misdade van alle soorte 'n algemene verskynsel geword het. Dit word nie behoorlik gestraf deur die owerhede van die dag nie (Rom.13:1-7; NGB art.36), en word baiemaal gedoen onder beskerming van die wet. Wat kan die regverdige doen... Continue Reading →
Dr. Willie Marais (1929-2014) – VDM !
DR. WILLIE MARAIS (1929-2014) - VDM ! Ek het vandag 'n berig ontvang dat dr. Willie Marais gister oorlede is. Verder het ek nie veel meer inligting nie, ons medelye gaan uit aan sy vrou, gesin en familie. As jong seun was ek lidmaat van die NG Kerk Pretoria-Oos waar hy predikant was, en van al die NG... Continue Reading →
Aborsie-moord: Die moderne Molog-afgodsdiens van ons tyd
Nota: Sedert 1 Februarie 1997 is ongeveer 1.2 mijloen babas vermoor in die baarmoeder. As mens wil weet waar ’n land of volk se beskawingspeil is, kyk wat doen hul met hul kinders. Ek het hierdie preek gepreek om hierdie saak aan te spreek, mag die Here ons genadig wees in sy regverdige oordeel, en... Continue Reading →