"Geslag maak nie saak nie" ..... Dit is dié aanbiddingsmantra van die postmodernistiese godsdienstige samelewing, hetsy in die kerk (waar ons heeltyd aanhoor waarom vroue in die besondere ampte bevestig mag en moet word ... want geslag maak nie saak nie ...), of in die wêreld daarbuite (God het my gay gemaak, Hy het my... Continue Reading →
Kelkiewyn – Jaargang 7 nr.1 – Ondersoek jouself !
Kelkiewyn - Ontwikkel 'n volwasse, Bybelse perspektief Tema: Ondersoek jouself Om te groei en vooruit te gaan in die geloof moet jy gereeld voorraadopname van jou eie lewe maak. Dit neem tyd. Jy weet mos hoe laat jou wederhelfte van die werk af kom wanneer hulle "stock take" het. Jou 'selfondersoek opname' behoort ook tyd... Continue Reading →