Dr. JD Du Toit (1877-1953) Dr. Attie Bogaards (GK Rooiwal) skryf: Beste broeders en susters, Vandag het ek baie besondere nuus. Die Versamelde Werke van Totius kan afgelaai word van die PDF-afdeling van my tuisblad (http://www.enigstetroos.org/pdf.htm, kyk onder 'Leer' vir 'Versamelde Werke) Dit staan onder 4. Leer en die verkorte skakel is http://enigstetroos.org/pdf.htm (soek 'Versamelde... Continue Reading →
Lesings oor gereformeerde onderwys: tuis- en institusionele onderwys
Foto Spreker Titel Ds Cobus Rossouw Gereformeerde Tuisonderwys Ds Hannes Noeth Gereformeerde Insitusionele Onderwys "Die geskiedenis bewys dat as die huisgesin gesond is, beide kerk en staat bloei. Die huisgesin is die bron van die menslike samelewing. Gee ons dus Gereformeerde huisgesinne, en die Gereformeerde Kerk sal bloei. Anders gaan ons gewis ‘n donker toekoms... Continue Reading →