Lees: Romeine 3:21 - 4:5; Efesiërs 2:8-10; Jakobus 2:12-26 Teksgedeelte: Jak.2:14-17 Tema: Geloof alleen red, maar die geloof wat red is nie alleen nie Prediker: S. Le Cornu Die preek (asook voriges in die Jakobus-reeks, en ander preke) kan hier geluister/afgelaai word: Jak.2:14-26 (2015-05-03 - deel 1) Die notas van die preek: Geliefdes in ons... Continue Reading →