BEREA E-POS BYBELSKOOL Ek begin vandag ‘n heel nuwe e-pos reeks wat uit 3 bene bestaan: Die geskiedenis van die OT Die geskiedenis van die NT Geloofsleer Dit is ‘n soort van ‘n ‘Bybelskool’ kursus wat ons gaan doen per e-pos, wat ek noem “Bybelse Geskiedenis en Geloofsleer”. Ons gaan deur die geskiedenis van die... Continue Reading →