Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (15) by Rev. Martyn McGeown In our last... Continue Reading →
Uit Diep van Donker Nagte, 25 – 28 Oktober 2017
Uit Diep van Donker Nagte … Wie onthou hierdie Hervormingsfeesprogram wat in 2001 by Aardklop opgevoer is? Aanskoulik is hoogtepunte uit die Kerkhervorming uitgebeeld in ’n om vangryke multimedia teater-in-die-rondte pro duk sie. Prof. Jorrie Jordaan was Guido de Bres, prof. Paul Krüger ’n waardige Calvyn met ds. Eric Kayayan se Franse stem. Ds. Christiaan Jooste was die martelaar en ds. Lou Erasmus... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 2:1-16
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 2:1-16 1 Daarom is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy ‘n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. 2 En ons weet dat die oordeel van God na waarheid is oor... Continue Reading →