LEERPREDIKING: NGB artikel 22&23 Ons regverdiging deur die geloof, ons geregtigheid voor God Lees: Filippense 3:1-11 & Hebr. 11:1-7 Teksverse: “... en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met dié wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die... Continue Reading →