1 PETRUS PREKE: (5) Rol op die moue van julle verstand! (1 Petrus 1:13-16) Lees: 1 Petrus 1:10-16 Teks:"13DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. 14Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede... Continue Reading →