PRO REGNO BOEKE: DESEMBER 2024 VERKOPE

PRO REGNO BOEKE: DESEMBER 2024   ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke... Continue Reading →

Die Heilige Drie-Eenheid by SJ Du Toit

Die Heilige Drie-Eenheid - die Hart van die Openbaring by SJ Du Toit Sien die Voorwoord, Inleiding, Inhoudsopgawe, en Samevatting van hierdie boek met hierdie belangrike tema, hier: Die Hart van die Openbaring Die skrywer is dr. PJ Loots, hier kan meer oor hom gelees word. 'n Paar aanhalings uit die bron (beklemtonings bygevoeg): "Die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑