PREEKBEGELEIDING / KINDERKERK vs deur Jan-Harm van Jaarsveld* “Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die Here gaan!” (Psalm 122:1; sien Ps. 127 en 128 wie die 'ons' is) "... en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING Daar is Geskrywe – oor die Inspirasie en Gesag van die Bybel, dr. Paul Wells
BOEKBEKENDSTELLING: Daar is Geskrywe - oor die Inspirasie en Gesag van die Bybel deur dr. Paul Wells Nota: 'n Belangrike studie vir gelowiges aangaande ons Skrifbeskouing en Skrifgesag. In NGB artikel 2-7 in navolging van die Skrif, is gereformeerde gelowiges se "Skrifbeskouing" saamgevat. Die werk van dr. Wells gaan op bepaalde aspekte in van die... Continue Reading →
ESKATOLOGIE KONFERENSIE: Die Voleinding van ons Wêreld (18 April 2026)
Leef ons in die laaste dae? Gaan die tempel herbou word? Is Armaggedon op ons? Is die wederkoms om die draai? Gaan die wegraping binnekort plaasvind? Wat moet ons daarvan dink? Wat leer die Bybel oor die eindtye? Eskatologie gaan oor ons benadering tot die laaste dae: Die voleinding van ons wêreld. Hoewel hierdie... Continue Reading →
CALVIN SPEAKING TO OUR WOKE CULTURE (SERMON ON DEUT. 22:5)
CALVIN’S IMPORTANT SERMONS ON DEUTERONOMY 22:5 by Prof. Cory Griess* "The woman shall not wear that which pertaineth unto a man, neither shall a man put on a woman's garment: for all that do so are abomination unto the Lord thy God." - Deut. 22:5 "I charge thee therefore before God, and the Lord Jesus Christ,... Continue Reading →
“Hieruit blyk hoe sorgvuldig hy die geloof van die sakrament onderskei”: Calvyn se bybels-onderskeidende verklaring van Romeine 4:11-13 aangaande die verbond
“Hieruit blyk hoe sorgvuldig hy die geloof van die sakrament onderskei”: Calvyn se bybels-onderskeidende verklaring van Romeine 4:11-13 aangaande die verbond "11En hy het die teken van die besnydenis ontvang as 'n seël van die geregtigheid van die geloof toe hy nog nie besny was nie; dat hy die vader sou wees van almal wat... Continue Reading →
‘N OPE BRIEF AAN ALMAL, BINNE EN BUITE DIE GKSA, WAT ONS KERKVERBAND NOU AANVAL, NA SINODE 2026
'N OPE BRIEF AAN ALMAL, BINNE EN BUITE DIE GKSA, WAT ONS KERKVERBAND NOU AANVAL, NA SINODE 2026 “Daar staan geskrywe... vs ek voel, ervaar, beleef” GKSA sinode 2026 bring baie gevoelens en ervarings na vore Die afgelope paar maande na die GKSA se 2026 sinode, en veral die VIDA besluite, is ons gebombardeer van... Continue Reading →