KOSBARE OU GOUD Valse en Ware Profesie preek van ds. JA (prof. Koos) van Rooy* (Uitsaaipreek[1] van Ds. J. A. van Rooy oor Jeremia 26 vanuit die Gereformeerde Kerk, Johannesburg-Noord, op 12 Januarie 1964.) Teks: Jeremia 26:11-13: “En die priesters en die profete het met die vorste en met die hele volk gespreek cn gesê: Hierdie... Continue Reading →