PREEKBEGELEIDING / KINDERKERK vs deur Jan-Harm van Jaarsveld* “Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die Here gaan!” (Psalm 122:1; sien Ps. 127 en 128 wie die 'ons' is) "... en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING Daar is Geskrywe – oor die Inspirasie en Gesag van die Bybel, dr. Paul Wells
BOEKBEKENDSTELLING: Daar is Geskrywe - oor die Inspirasie en Gesag van die Bybel deur dr. Paul Wells Nota: 'n Belangrike studie vir gelowiges aangaande ons Skrifbeskouing en Skrifgesag. In NGB artikel 2-7 in navolging van die Skrif, is gereformeerde gelowiges se "Skrifbeskouing" saamgevat. Die werk van dr. Wells gaan op bepaalde aspekte in van die... Continue Reading →
ESKATOLOGIE KONFERENSIE: Die Voleinding van ons Wêreld (18 April 2026)
Leef ons in die laaste dae? Gaan die tempel herbou word? Is Armaggedon op ons? Is die wederkoms om die draai? Gaan die wegraping binnekort plaasvind? Wat moet ons daarvan dink? Wat leer die Bybel oor die eindtye? Eskatologie gaan oor ons benadering tot die laaste dae: Die voleinding van ons wêreld. Hoewel hierdie... Continue Reading →
CALVIN SPEAKING TO OUR WOKE CULTURE (SERMON ON DEUT. 22:5)
CALVIN’S IMPORTANT SERMONS ON DEUTERONOMY 22:5 by Prof. Cory Griess* "The woman shall not wear that which pertaineth unto a man, neither shall a man put on a woman's garment: for all that do so are abomination unto the Lord thy God." - Deut. 22:5 "I charge thee therefore before God, and the Lord Jesus Christ,... Continue Reading →
“Hieruit blyk hoe sorgvuldig hy die geloof van die sakrament onderskei”: Calvyn se bybels-onderskeidende verklaring van Romeine 4:11-13 aangaande die verbond
“Hieruit blyk hoe sorgvuldig hy die geloof van die sakrament onderskei”: Calvyn se bybels-onderskeidende verklaring van Romeine 4:11-13 aangaande die verbond "11En hy het die teken van die besnydenis ontvang as 'n seël van die geregtigheid van die geloof toe hy nog nie besny was nie; dat hy die vader sou wees van almal wat... Continue Reading →
‘N OPE BRIEF AAN ALMAL, BINNE EN BUITE DIE GKSA, WAT ONS KERKVERBAND NOU AANVAL, NA SINODE 2026
'N OPE BRIEF AAN ALMAL, BINNE EN BUITE DIE GKSA, WAT ONS KERKVERBAND NOU AANVAL, NA SINODE 2026 “Daar staan geskrywe... vs ek voel, ervaar, beleef” GKSA sinode 2026 bring baie gevoelens en ervarings na vore Die afgelope paar maande na die GKSA se 2026 sinode, en veral die VIDA besluite, is ons gebombardeer van... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 25 FEBRUARIE 2026
PRO REGNO BOEKE 25 FEBRUARIE 2026 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
NA U VERMOË: ‘n Woord oor Bybelse Opvoeding van Ons Kinders, ds. L.H. (oom Lammert) Stavast
NA U VERMOË: 'n Woord oor Bybelse Opvoeding van Ons Kinders deur ds. L.H. (oom Lammert) Stavast INHOUD VERANTWOORDING I DIE BYBEL OOR ONS KINDERS II ONS DOOPBELOFTE III HUISGODSDIENS IV HOE, WAT, WANNEER? V DIE HUISKATKISASIE VI HELPENDE HANDE VII SAAM KERK TOE VIII OOK DIE SKOOL IX LEWE UIT DIE BYBEL X ONTHOU... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Is ‘bestuur’ (2020-vertaling) ‘n beter vertaling as ‘regeer’ (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5?
BDV: 2020 Vertaling - Is 'bestuur' (2020=vertaling) 'n beter vertaling as 'regeer' (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5? "Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou. 5Maar as iemand sy eie huishouding nie behoorlik kan bestuur nie, hoe sal hy na die gemeente van God kan omsien?" (BDV, 2020 vertaling)... Continue Reading →
PREEK: Ons is hartseer én bly oor ons huis van die HERE! (Ps. 122 & 126)
TYDENS AFSKEID NEEM VAN GEBOUE VAN DIE GK CARLETONVILLE 25 JANUARIE 2026 INHOUD: DEEL 1: Preek tydens afskeid neem van kerkgeboue en pastorie van die GK Carletonville (let wel: die gemeente bly voortbestaan, ons pastorie- en aanbiddingsplek verander net, ons skuif na 'n huurhuis in Carletonville) DEEL 2: Sien hier onder die preek 'n paar... Continue Reading →