PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 2 OKTOBER 2024 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (8) Die lewenslange bekeringslewe as vrug van die wedergeboorte (1 Petrus 2:1-5)
1 PETRUS PREKE: (8) Die lewenslange bekeringslewe as vrug van die wedergeboorte (1 Petrus 2:1-5) Lees: 1 Petrus 1:22-2:1-5 Teks: "1 LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery; 2 en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei,... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (7) Wedergebore om God en mekaar lief te hê (1 Petrus 1:22-25)
1 PETRUS PREKE: (7) Wedergebore om God en mekaar lief te hê (1 Petrus 1:22-25) Lees: 1 Petrus 1:13-25 Teks:"22 As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die Gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, moet julle mekaar vurig liefhê uit ʼn rein hart; 23 want julle is wedergebore nie uit verganklike saad... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (6) Wandel in vrees vir die Here gedurende jul vreemdelingskap
1 PETRUS PREKE: (6) Wandel in vrees vir die Here gedurende jul vreemdelingskap (1 Petrus 1:17-21) Lees: 1 Petrus 1:13-21 Teks:"17En as julle Hom as Vader aanroep wat sonder aanneming van die persoon oordeel volgens elkeen se werk, wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap; 18omdat julle weet dat julle nie deur... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (5) Rol op die moue van julle verstand! (1 Petrus 1:13-16)
1 PETRUS PREKE: (5) Rol op die moue van julle verstand! (1 Petrus 1:13-16) Lees: 1 Petrus 1:10-16 Teks:"13DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. 14Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (4) Wat of wie is jy begerig om te sien? (1 Petrus 1:10-12)
1 PETRUS PREKE: (4) Wat of wie is jy begerig om te sien? (1 Petrus 1:10-12) Lees: 1 Petrus 1:1-12 Teks: 10 Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir julle bestem is, ondersoek en nagevors, 11 en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus... Continue Reading →
Certissimus! Die sekerheid van die geloof
DIE LEER VAN CALVYN OOR DIE SEKERHEID VAN DIE GELOOF deur Prof. P. J. Coetzee "Ons is swak, sê Calvyn, maar die saligheid is vas." Inleiding - S. Le Cornu Deel van die wese van die sondeval, was die twyfel en misleiding van die Satan, met die woorde, "Het God werklik gesê..." (Gen.3:1-5). En dit... Continue Reading →
Sien ook hier: https://www.youtube.com/watch?v=0ssuiGVYIc4 Bespreking van Federal Vision: https://www.youtube.com/watch?v=Isfy__swV78 https://www.youtube.com/watch?v=J4NnUerhbts MARS "Doctrinal Testimony Regarding Recent Errors" Preface: “For by grace you have been saved through faith. And this is not your own doing; it is the gift of God, not a result of works, so that no one may boast.” Ephesians 2:8 (ESV) This Doctrinal... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (3) Verheug jou midde beproewinge in Hom wat jy liefhet (1 Petrus 1:6-9)
1 PETRUS PREKE: (3) Verheug jou midde beproewinge in Hom wat jy liefhet (1 Petrus 1:6-9) Lees: 1 Petrus 1:1-9 Teks: 6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou — as dit nodig is — ʼn kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, 7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (2) Die lewende hoop is vas en seker in Christus (1 Petrus 1:3-5)
1 PETRUS PREKE: (2) Die lewende hoop is vas en seker in Jesus Christus (1 Petrus 1:3-5) Lees: 1 Petrus 1:3-5 Teks: 3 GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ʼn lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die... Continue Reading →