'n Laaste Oproep aan die GKSA se Algemene Sinode 2026 In die lig van die vorige artikel ( Sinode 2026 en ons een-wees in die Gees én Waarheid van Christus: 'n Antwoord op die skrywe “Sinode 2026 en ons een-wees in Christus”, Die Kerkblad, Des./Jan. 2025), plaas ek ook hierdie artikel, niks nuuts nie, maar hopelik... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2026
Hier onder is 'n paar Skrifoordenkings bronne asook Bybellees planne vir 2026, ek fokus op wat aanlyn vir u beskikbaar is, maar daar is natuurlik baie boeke wat u ook kan aankoop deur Good Neighbours Bookshop of Augustine Bookroom wat goeie gereformeerde oordenkings het in Engels. Die HERE se seën toegebid vir 2026, mag... Continue Reading →
TOTIUS: Calvyn en die Politiek – Mag of moet predikante ‘politiek’ preek?
Calvyn en die Politiek - Mag of moet predikante 'politiek' preek? Ons verhouding tot die wêreld: eenheid én onderskeid … Die mens word dus geroep om sy God in die wéreld te dien en om daar in die Naam van God die stryd teen die sonde aan te bind. Enersyds kan die Calvinis dus verklaar... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 12 DESEMBER 2025
PRO REGNO BOEKE 12 DESEMBER 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
Sinode 2026 en ons een-wees in die Gees én Waarheid van Christus
'n Antwoord op die skrywe "Sinode 2026 en ons een-wees in Christus" (Die Kerkblad, Des./Jan. 2025) Op die vooraand van die GKSA se algemene sinode van 2026 (dit begin 5 Januarie, DV), het die Redakteur van Die Kerkblad die volgende artikel geskryf, wat ek hier plaas met erkenning: Hier is my paar opmerkings daarop: Die... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING Dopper Kerke – Quo Vadis in 2026?
BOEKBEKENDSTELLING: Dopper Kerke - Quo Vadis in 2026? “EN toe Jesus in die streke van Cesaréa-Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense dat Ek, die Seun van die mens, is? En hulle antwoord: Sommige Johannes die Doper, en sommige Elía, en ander Jeremia of een van die profete. Hy sê... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 30 NOVEMBER 2025
PRO REGNO BOEKE 30 NOVEMBER 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
Woordoordenking (Hebreërs 13:5b): “Wees tevrede!” (JC Ryle)
WEES TEVREDE[1] “ 'n Man kan ryk wees in 'n vervalle huisie en arm in 'n paleis.” deur J. C. Ryle, 1885[2] "Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: ‘Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie’.” - Hebreërs 13:5 Die woorde wat... Continue Reading →
DIE STATEBYBEL KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS (1637 – 1652 – 2025): Die Nuwe Testament met Kanttekeninge nou beskikbaar vir VOORAFBESTELLINGS
Advertensie van Lig & Duisternis Uitgewers:'n Tydlose erfenis herleef – Die Nuwe Testament met Kanttekeninge nou beskikbaar vir VOORAFBESTELLINGS Liewe leser, Het jy al ooit deur jou oupa of ouma se antieke Nederlandse Statebybel geblaai - die dik, swaar erfenis wat soms ’n leeftyd se geloof en geskiedenis dra? En het jy die klein aantekeninge... Continue Reading →
1 PETRUS 3 PREKE (15): Verstandige mans wat met wysheid hul vroue eer bewys (1Petrus 3:7)
1 PETRUS 3 PREKE (15): Verstandige mans wat met wysheid hul vroue eer bewys (1 Petrus 3:7) Lees: Ef. 5:17-33 & 1 Petrus 2:11-13; 3:1-8 Teks: Net so moet julle, manne, verstandig met hulle saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakkere, eer bewys, omdat julle ook mede-erfgename van die genade van die lewe... Continue Reading →