WETTIGE EN ONWETTIGE VERSOENING OPPAD NA 'VERSOENINGSDAG' 16 DES. 2025 Inleiding “21MAAR nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig, 22die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie; 23want... Continue Reading →
J. GRESHAM MACHEN ON CHRISTIANITY AND CULTURE
CHRISTIAN CIVILIZATION AND THE TRANSFORMATION OF SOCIETY CONTRA TWO KINGDOMS THEOLOGY “Thus Christianity differs from liberalism in the way in which the transformation of society is conceived. But according to Christian belief, as well as according to liberalism, there is really to be a transformation of society; it is not true that the Christian evangelist... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 31 OKTOBER 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 31 OKTOBER 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
HERVORMINGSDAG 2025: Terug na Gereformeerd katoliek wees
HERVORMINGSDAG 2025 Die volgende artikel word met erkenning aan die bron (Christelike Media) hier geplaas (beklemtonings bygevoeg): Katolisiteit van die Kerk deur prof. L. Floor* Die Terugkeer tot die Bybel Die hervorming sowel in sy Duitse Lutherse vorm as in sy Franse Calvinistiese vorm was 'n terugkeer na die Bybel. Die Woord van God word... Continue Reading →
TOTIUS: PROFESSORE EN STUDENTE MOET DEUR DIE WAARHEID GEGRYP WEES!
TOTIUS: PROFESSORE EN STUDENTE MOET DEUR DIE WAARHEID GEGRYP WEES! “Pilatus sê toe vir Hom: Is U dan tog 'n koning? Jesus antwoord: U sê dat Ek 'n koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister... Continue Reading →
J.H. BAVINCK: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL EN SENDING ONDER DIE JODE
J.H. BAVINCK: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL EN SENDING ONDER DIE JODE 24 In that day Israel will be one of three with Egypt and Assyria—a blessing in the midst of the land, 25 whom the Lord of hosts shall bless, saying, “Blessed is Egypt My people, and Assyria the work of My hands, and Israel My inheritance.” (Is. 19:24,25) 25 For I do not... Continue Reading →
BAVINCK: CHRISTELIKE POLITIEK VS NEUTRALE OF SEKULERE POLITIEK
BAVINCK: CHRISTELIKE POLITIEK VS NEUTRALE OF SEKULERE POLITIEK “4Al die konings van die aarde sal U loof, o Here, as hulle gehoor het die woorde van u mond; 5en hulle sal sing van die weë van die Here, want die heerlikheid van die Here is groot.” (Psalm 138:4–5) Belangrike lesing van Bavinck oor die Christen... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 30 September 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 30 September 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
WIE OF WAT IS DIE “SEËN VAN ABRAHAM” (Gen. 12:3): BELANGRIK VIR ONS ‘CONSPIRACY THEORY’ TYE IN DIE KIRK-CARLSON-ISRAEL GEBEURE!
A. WIE OF WAT IS DIE "SEËN VAN ABRAHAM" (Gen. 12:3)? "En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.” (Genesis 12:3) Hier is die baie duidelike antwoord uit die Skrif, wat van die begin daar was (Gen.... Continue Reading →
ALWEER DIE EINDTYE: AFRIKAANSE BRONNE OM TE LEES IN EINDTYD VRESE
ALWEER DIE EINDTYE: AFRIKAANSE BRONNE OM TE LEES IN EINDTYD VRESE In die lig van nog 'n 'Wegraping' datum, 23/24 September 2025, wat gekom en gegaan het, en wat baie mense mislei het, is dit belangrik om opnuut toegerus te wees oor wat die hele Skrif leer oor die 'eindtye en einddinge'. Daar is 'n... Continue Reading →