Bronne oor die reg van verset, want ons moet God meer gehoorsaam wees as aan die mense (Hand. 4:19; 5:29) ... ook wat die burgerlike owerheid betref Daar is heelwat vrae wat opkom in ons 'corona-virus' tye van streng wetgewings en beperkings. Ja, die gebeure dwing gelowiges, die kerk, om opnuut te dink en te... Continue Reading →
Die HERE gee vir ons ‘n erfdeel & Die reg van verset van laer magistrate teen burgerlike owerhede
DIE HERE GEE VIR ONS 'N ERFDEEL & DIE REG VAN VERSET DEUR DIE LAER MAGISTRATE TEEN BURGERLIKE OWERHEDE Inleiding Gelowige gesinne en kerke moet opnuut biddend vra, wat vra die Here van ons, hoe ons moet optree teenoor die owerhede, spesifiek die burgerlike owerhede wat oor ons aangestel is, veral as hul al meer soos... Continue Reading →
‘N WAARSKUWING VIR ONS ALMAL, VERAL KONINGS, OWERSTES EN REGTERS
'N WAARSKUWING VIR ONS ALMAL, VERAL KONINGS, OWERSTES EN REGTERS* deur dr. SJ van der Walt PONTIUS PILATUS DEUR HOMSELF VEROORDEEL" — HK Vr. 38. "En vir die derde keer sê hy vir hulle; Watter kwaad het Hy dan gedoen? Ek het in Hom niks gevind wat die dood verdien nie. Ek sal Hom dan... Continue Reading →
Die Koninkryk van God en die aardse ryke, prof. L. Floor
DIE KONINKRYK VAN GOD EN DIE AARDSE RYKE deur prof. L. Floor* Inleiding - S. Le Cornu Wat is die Koninkryk en wat is die Koninkryk se verhouding tot hierdie wêreld. Is daar absoluut geen verhouding nie (wêreldmyding - die anabaptistiese neiging?) of is daar totale gelykstelling (wêreldgelykvormigheid - die social gospel?) Die kerk van Christus,... Continue Reading →
Die bloed roep uit ! Misdaadseminaar artikels
Ons is almal baie deeglik bewus van die bloedbad om ons, ´n land waarin moord, verkragting, aborsie-moord, en misdade van alle soorte 'n algemene verskynsel geword het. Dit word nie behoorlik gestraf deur die owerhede van die dag nie (Rom.13:1-7; NGB art.36), en word baiemaal gedoen onder beskerming van die wet. Wat kan die regverdige doen... Continue Reading →