"... om die dinge waarop dit aankom, te onderskei..." - Filp. 1:10 DRIE AANHALINGS: Waarom praat Augustinus van twee state onder die mensdom? Antwoord: Hy gebruik die Bybel as uitgangspunt - met name Psalm 87:3: ‘Heerlike dinge word van jou gesê, o stad van God!’ Hierdie stad, die Civitas Dei, noem hy ook die hemelse... Continue Reading →