Algemene sinode van GKSA 2026 se verdere besluite oor VIDA In aansluiting wat reeds by sinode 2009 besluit is op grond van die Skrif (geen vroue as ouderlinge nie, 1 Tim. 2; 1 Kor. 14, ens.), asook dat dit ‘n wesentlike saak is wat alle kerke in waarheid en eenheid in die kerkverband saam moet... Continue Reading →
DIE ONDERLIGGENDE SKRIFGESAG, SKRIFVERKLARING EN SKEPPINGSORDELIKE ‘EENHEIDSWAARHEID’ WESENTLIKE SAKE IN DIE VIDA DEBAT
'n Laaste Oproep aan die GKSA se Algemene Sinode 2026 In die lig van die vorige artikel ( Sinode 2026 en ons een-wees in die Gees én Waarheid van Christus: 'n Antwoord op die skrywe “Sinode 2026 en ons een-wees in Christus”, Die Kerkblad, Des./Jan. 2025), plaas ek ook hierdie artikel, niks nuuts nie, maar hopelik... Continue Reading →
Sinode 2026 en ons een-wees in die Gees én Waarheid van Christus
'n Antwoord op die skrywe "Sinode 2026 en ons een-wees in Christus" (Die Kerkblad, Des./Jan. 2025) Op die vooraand van die GKSA se algemene sinode van 2026 (dit begin 5 Januarie, DV), het die Redakteur van Die Kerkblad die volgende artikel geskryf, wat ek hier plaas met erkenning: Hier is my paar opmerkings daarop: Die... Continue Reading →
Vyf opmerkings op dr. Wim Vergeer se artikel: “Kanttekeninge oor 1 Tim. 2:9-3:1” in Die Kerkblad
Vyf opmerkings op dr. Wim Vergeer se artikel: "Kanttekeninge oor 1 Tim. 2:9-3:1" in Die Kerkblad “Die verlossingswerk van Christus hef die sondige ongelykheid op, maar nié die skeppingsprimaat van die man nie, en ook nié die genadige ordereëling van God vir hierdie sondebedeling nie (net soos die owerheidsgesag nie deur Christus opgehef is nie).... Continue Reading →