Die Bybelse gronde vir die Kinderdoop & Preek: Moet ons kinders ook gedoop word ?

Hier onder plaas ek 'n opsomming in Afrikaans van prof. Herman Hoeksema (PRCA) se artikel, The Biblical Ground for the Baptism of Infants (let wel: vir sy spesifieke eksegese en verklaring, sien die volledige artikel in die skakel. Hier is die Afrikaanse vertaling beskikbaar: Die Bybelse Gronde vir die Kinderdoop). Daarna volg 'n preek van ds. Cobus Rossouw na aanleiding... Continue Reading →

Gesprek oor die doop

Met die toestemming van dr. Nik Lee plaas ek sy boekie, "Julle doop mos verkeerd - 'n Gesprek oor die ware Bybelse doop tussen Willie Wederdoper en Neels Nederduits Gereformeerd" (ek het die versoeking weerstaan om laasgenoemde se naam te verander na 'Daan Dopper' ...). Die boekie gee 'n eenvoudige duidelike uiteensetting tussen die verbondsdoop... Continue Reading →

Hilke gedoop – 27 Desember 2009

Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop. My ma hou vir Hilke vas, lekker aan die slaap met haar 'pajamas' aan ! Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).

Blog at WordPress.com.

Up ↑