
Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop.

Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).
“Daarom, omdat ons ’n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.” (Hebr. 12:28)

Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop.

Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).
Pragtig roerende foto’s van ‘n Verbondsfamilie!
Groete uit Ierland
Josef
Dankie Josef !
Hoop dit gaan nog goed daar in Ierland ?
Hallo,

Pro Regno webblad bestaan uit Pro Regno bediening en Pro Regno Boeke. My naam is Slabbert Le Cornu, direkteur van Pro Regno. Sien hier vir meer inligting: https://proregno.com/about/
📧 KONTAK inligting, preke, lesings en sien ook hieronder onderwerpe lys (‘categories’) 🔎
proregno@gmail.com
082 770 2669
Donasies: S. Le Cornu, Absa tjek 01095190673, Takkode: 632005
om Pro Regno e-pos kennisgewings te ontvang.
Leave a Reply