EINDDINGE 'N PAAR AFRIKAANSE TEOLOë OOR DIE TOEKOMS VAN ISRAEL Nota: in aansluiting by die vorige artikel oor die toekoms van Israel, gee ek Totius, WD Jonker, WJ Snyman, PA Verhoef, Hanan Viljoen en Johannes de Koning se sienings hier vir verdere bestudering oor die onderwerp. Totuis se opmerking in sy artikel is belangrik om... Continue Reading →
Einddinge: Die toekoms van Israel ?
EINDDINGE: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL ? Met president Trump se aankondiging dat die VSA Jerusalem (nou amptelik, nadat dit 20 jaar gelede reeds besluit is deur die VSA se senaat) as die hoofstad van Israel erken, het dit die belangstelling vir die plek en rol van Israel in die Here se Koninkryk weer sterk laat... Continue Reading →