JESUS OOR DIE HEL, EN DIE OPROEP OOR DIE GROOT ERNS VAN DIE SAAK, DIT IS VIR ONS ALMAL ‘N SAAK VAN LEWE OF DOOD, HEMEL OF HEL “En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam... Continue Reading →
TOTIUS: Die Generaal voor ons, die Generaal agter ons (Hebr. 4:1,2; 11:27,39-12:2; 13:8)
Totius oor die Openbaringshistoriese of Heilshistoriese verstaan van die verhouding OT – NT* “LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar... Continue Reading →
Kerskaartjie teologie teenoor die bybelse (gereformeerde) geloof
"a Biblical paradox (teenstrydigheid) is nothing more than “a charley-horse between the ears that can be eliminated by rational massage.” - Gordon Clark Neels Jackson beweer in sy onlangse artikel in die Beeld, Alles in die Woord van God, is nie die Woord van God nie. Ek plaas die volledige artikel hier, en reageer tussen sy skrywe... Continue Reading →
Die gesag van die Heilige Skrif
Die gesag van die Heilige Skrif deur ds. Cobus Rossouw (Ds. AJ Rossouw is predikant van die GK Daspoort in Pretoria. Hierdie artikel het oorspronklik verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Inleiding Ons leef in ‘n tyd waar dit beweer word dat vir die mens wat homself nie teologies gekwalifiseer het nie, dit... Continue Reading →
Gesprek oor die gereformeerde hermeneutiek in die GKSA
Einde April was daar ‘n gespreksgeleentheid gehou by die Fakulteit Teologie (Potchefstroom) oor die onderwerp: Die beginsels van Gereformeerde Hermeneutiek en die uitdagings daarvoor in ons huidige konteks. Prof Paul Krüger en prof Jorrie Jordaan het elk ‘n inleiding gelewer en daarna was daar ‘n paneelbespreking. Tydens die Bybelskool van die GK Potchefstroom (30 Mei... Continue Reading →