PREEKBEGELEIDING / KINDERKERK vs deur Jan-Harm van Jaarsveld* “Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die Here gaan!” (Psalm 122:1; sien Ps. 127 en 128 wie die 'ons' is) "... en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons... Continue Reading →
GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE “WARE JAKOB”: NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET
GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE "WARE JAKOB" - NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET “Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys. Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!... Continue Reading →