Na aanleiding van hierdie skrywe van my, het ek verder gaan lees oor van die PRCA se verslaggewing aangaande die kerklike en politieke verval in SA in veral die 70/80’s van die vorige eeu, soos gevind kan word in hul kerklike tydskrif, The Standard Bearer. Dit is baie interessante leesstof, opbouend dat oorsese mede-gelowiges die... Continue Reading →
Die Christelike geloof vs Demokrasie
Die Christelike geloof vs Demokrasie Dr. Norman de Jong, in sy boek ‘Christianity and Democracy’[1], skryf: ‘democracy represents a subtle, deadly, and formidable alternative to orthodox Christianity …’[2] De Jong wys daarop dat elkeen omtrent sy eie definisie het van ‘demokrasie’, en haal o.a. die volgende twee skrywers aan in sy beskrywing van demokrasie:[3] Sidney Mead: “... Continue Reading →
Tutu se ‘Children of God’
Hier is my voorlopige opmerkings op Desmond Tutu se toekomstige 'kinderbybel', 'Children of God': https://proregno.files.wordpress.com/2010/07/tutu-se-familie-van-god.pdf' Oorsigtlik/inleidend: n Mens doen seker nie 'n resensie van 'n boek nog voordat die boek verskyn het nie. Maar, aangesien die propaganda en indoktrinering om hierdie boek te koop al reeds begin het, sonder dat dit al verskyn het (eers einde Julie), kan... Continue Reading →
Genesis, antieke kosmologie, humanisme en Christelike beskawing
1. Sien die volgende artikel, 'Genesis and Ancient Cosmology', deur dr. John Byl, hier: http://bylogos.blogspot.com/2010/02/genesis-and-ancient-cosmology.html Byl wys daarop dat die moderne teologie en wetenskap se evolusionêre voorveronderstelling is basies dat die Israeliete 'wetenskaplik' 'n klomp platkoppe was wat nie so slim soos ons was nie, en daarom moes hul geglo het in 'n plat... Continue Reading →