DIE GENEEFSE PSALTER

Met erkenning aan die bron plaas ek die inligting hier onder oor die Geneefse Psalter, spesifiek vanuit die nuwe publikasie, The New Genevan Psalter.  Dit lyk of daar geleidelik 'n al groter wordende belangstelling is om weer die Psalms in die eredienste te sing, en hierdie boek sal ook help vir Engelsprekende gelowiges spesifiek. Die inleiding... Continue Reading →

Losheid in leer, losheid in lied

Totius en Cachet het in die begin van die 20ste eeu in hul boekie, Waarom sing die Gereformeerde Kerk alleen Psalms, geskryf: "Ja, die geskiedenis het meer om te bewys. Haar onwraakbare getuienis is dat geen kerk streng gereformeerd gebly het, wat die gesange gebruik het nie. Daar was steeds 'n wisselwerking. Die losheid in... Continue Reading →

Pro Regno nr.11 – Die kerklied

Sien hier: pr 2010.01.05 nr.11 Tema: 5 Artikels oor die kerklied Inhoud - Inleiding … 1 - Totius oor die lied in die kerkgeskiedenis (vroeë kerk, reformasie, dordt, Nederland) … 2 - Totius oor die vrye kerklied (Gesange) … 9 - Totius en die Skrifberymings … 17 - Die kerklied in die presbiteriaanse wêreld …... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑