Sien hier: pr 2010.01.05 nr.11
Tema: 5 Artikels oor die kerklied
Inhoud
– Inleiding … 1
– Totius oor die lied in die kerkgeskiedenis (vroeë kerk, reformasie, dordt, Nederland) … 2
– Totius oor die vrye kerklied (Gesange) … 9
– Totius en die Skrifberymings … 17
– Die kerklied in die presbiteriaanse wêreld … 30
– G van Rongen oor die kerklied en eie slotopmerkings en vrae … 36
Inleiding
Op die internet gespreksgroep, gksagesprek,[1] was daar in die tweede helfte van 2009 ‘n intensiewe gesprek en debat oor die kerklied: wat moet/behoort/kan ons sing in die erediens ? Na aanleiding van die gesprek, het ek op daardie gespreksgroep ‘n reeks van vyf artikels geskryf, hoofsaaklik na aanleiding van (en in gesprek met) Totius se deeglike historiese oorsig oor die kerklied. Intussen het ek ‘n paar navrae daaroor gehad, en daarom bied ek nou artikels in hierdie formaat aan,[2] met die oog op verdere besinning en gesprek, veral in die lig daarvan dat GKSA sinode 2012, DV, wesentlike besluite oor die saak gaan neem, o.a. die moontlike verandering van Dordtse Kerkorde, artikel 69.
[1] Sien http://groups.yahoo.com/group/gksagesprek/
[2] Ek het die oorspronklike inhoud onveranderd gelaat.
Yes it works 😉
By: Shaun Green on January 19, 2010
at 07:41
Dankie
By: proregno on January 19, 2010
at 10:05
[…] Oor die lied in die GKSA, sien: https://proregno.wordpress.com/2010/01/19/pro-regno-nr-11-die-kerklied/ […]
By: Losheid in leer, losheid in lied « Pro Regno on May 12, 2010
at 10:03
[…] [Sien hier meer oor die kerklied geskiedenis: Die Kerklied] […]
By: Die (her)stiging van die GKSA: 10-12 Februarie 1859 – 2018 | Pro Regno on February 8, 2018
at 17:37