PREKE UIT DIE OU TESTAMENT SONDER CHRISTUS deur prof. Victor d’Assonville (snr.) Daar’s ’n doek wat die OT vir die valse prediker (en die gemeente?) bedek 1 Kor. 2:2: "Ek het my voorgeneem om niks anders ander julle te weet nie as Jesus Christus, en Hom as gekruisigde". 2 Kor. 3:14: "Hulle sinne is verhard.... Continue Reading →
Heilshistoriese én eksemplariese prediking
Soos ek met lidmate gesels van gemeentes, plaaslik of orals waar ek kom, is baie van hul se kritiek teen ons as predikante se prediking, dat dit nie 'grond vat' nie, d.w.s. dat die waarhede wat hul hoor nie deurgetrek word (toegepas word) na die tye wat ons nou in lewe met al sy krisisse... Continue Reading →
Jeugdag: Jongmens, waarom noem jy My, HERE ?
http://ancarchives.org.za/june-16/ WAAROM NOEM JULLE MY HERE, HERE ? En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? – Lukas 6:46 [Nota: op hierdie dag, 'Jeugdag', plaas ek weer hierdie vorige skrywe van my as boodskap aan ons jeug (en ons almal!), so bietjie aangepas vir vandag.] Bybelstudie By ons... Continue Reading →