Troupreek: Die Eerste Liefde in die huwelik (Johannes 2:1-11) (Nota: dit was vir my 'n besonderse voorreg om my tweede oudste dogter, Hannelie, en haar man, Hein Kruger, die afgelope Vrydag (5 Julie 2024) in die huwelik te bevestig. Hier onder volg my preek by daardie geleentheid. Mag dit nie net vir hulle nie, maar... Continue Reading →
1 PETRUS 1 PREKE, deur ds. S. Le Cornu
1 PETRUS 1 PREKE - S. LE CORNU Preek 1: 1 Petrus 1:1,2 (2022-08-14) Aflaai: Pslc-1pe. 1.1,2 Preek 2: 1 Petrus 1:3-5 (2022-08-21) Aflaai: Pslc-1pe. 1.3-5 Preek 3: 1 Petrus 1:6-9 (2022-09-11) Aflaai: Pslc-1 pe. 1.6-9 Preek 4: 1 Petrus 1:10-12 (2022-10-02) Aflaai: Pslc-1pe. 1.10-12 Preek 5: 1 Petrus 1:13-16 (2022-10-16) Aflaai: Pslc-1pe. 1.13-16 Preek... Continue Reading →
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Rom. 11:33-36)
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Nota: dit was vir my 'n besonderse voorreg om my oudste dogter, Joanette, en haar man, Gideon Smith, die afgelope Saterdag in die huwelik te bevestig. Hier onder volg my preek by daardie geleentheid. Mag dit nie net vir hulle nie, maar ook vir al ons... Continue Reading →