DIE AFSTERWE VAN DIE POUS WAAROM ONS NIE ROOMS OF LUTHERAANS IS NIE, MAAR GEREFORMEERD* "Ek is banger vir die Pous hier binne-in my as vir die Pous in Rome saam met al sy kardinale." - Martin Luther "Yet, there is one enduring consolation – Christ is gathering His own from all races and languages,... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 30 – Die Christusregering deur regeerders van die kerk
LEER PREDIKING: NGB artikel 30 Die Christusregering deur regeerders van die kerk Lees: Efesiërs 1:21-23; 4:11-16 NGB artikel 30: Die regeerders van die kerk Teksverse: “En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee ... En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete,... Continue Reading →