TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS! Die kerk se roeping teen die revolusionêre tydsgees, belig vanuit Romeine 12 en 13 [Hierdie artikel is in 2018 gepubliseer in die VCHO tydskrif, Roeping en Riglyne, en word met erkenning hier ook geplaas. Baiekeer let ons net op die vrugte van die sosio-politiese rewolusie wat die afgelope... Continue Reading →
R&R: “Teen die Revolusie die Evangelie”
Groen van Prinsterer (1801-1876) Die Augustus 2012 termynblad-uitgawe van die VCHO, Roeping en Riglyne, het pas verskyn. Dit is 'n baie relevante en aktuele uitgawe, onder die tema: "Teen die Revolusie, die Evangelie" Hier is die inhoudsopgawe met 'n paar uitreksels: 1. Boek vir ons tyd: 'Suid-Afrika by die afgrond - Ongeloof en Revolusie' "Teen die begin... Continue Reading →