IS GENESIS 22:18 'N VASTE VERSEKERING EN BELOFTE VAN GOD (OAV), OF 'N WENS VAN DIE VOLKE (BDV)? Statenvertaling (1637): En in uw zaad zullen gezegend worden alle volken der aarde, naardien gij Mijn stem gehoorzaam geweest zijt. (Gen. 22:18) OAV (1933/53-vertaling): “En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word,... Continue Reading →
BAVINCK SE ALLESOMVATTENDE GEREFORMEERD-VERBONDMATIGE SENDINGVISIE: WAARMEE MOET SENDING BEGIN: INDIVIDUE OF VOLKE?
BAVINCK SE ALLESOMVATTENDE GEREFORMEERD-VERBONDMATIGE SENDINGVISIE - MOET SENDING BEGIN MET INDIVIDUE OF VOLKE? - “EN die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het. En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel. En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan... Continue Reading →
Omkeerstrategieë, missionale planne en die “ordinary means of Growth”
Terwyl baie kerke en kerkverbande - veral die GKSA - hulle nou besig hou met nuwe "omkeerstrategieë" (ongelukkig baiemaal om sekere ander belangrike sake na te laat), is dit goed om die volgende artikel te lees van dr. J. Ligon Duncan III (predikant in die PCA, kanselier van Reformed Theological Seminary) - wat hier geplaas word met... Continue Reading →
Kelkiewyn Jg.5 nr.2 – Julle sal My getuies wees
Dag almal, Die nuutste Kelkiewyn is weer beskikbaar. Dit is ons bede dat die Kelkiewyn jou in jou geloofslewe sal toerus. Geniet elke eier hierin gelê en mag die roep van die Kelkiewyn in jou hart broeiplek kry en in jou lewe opvlieg! Hier kan dit afgelaai en gelees word: Julle Sal My Getuies Wees... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: neem en lees – 24 Mei 2012
1. Sending en missionêr wees In die lig van die GKSA se Omkeerstrategie wat 'n sterk klem plaas op om 'missionêr' te wees, is dit belangrik om die geeste te onderskei in die saak. Hier is 'n artikel wat daarmee help: Missional or Mission ? "One of the new buzz words in the evangelical world... Continue Reading →
Die missionêre Omkeerstrategie en ‘n kerklike minderwaardigheidsgevoel
Die missionêre Omkeerstrategie en 'n kerklike minderwaardigheidsgevoel Die GKSA is nou in besinningtyd oor die Omkeerstrategie wat aanvaar is in Januarie 2012 deur die algemene sinode. In die Omkeerstrategie word onder andere vermeld: "2.2 Die Here het die Algemene Sinode gelei om die missionêre roeping van die Kerke op die voorgrond te stel. Die Sinode... Continue Reading →