Is Adam ‘n historiese figuur ?

Is Adam ‘n historiese figuur ? 1. In die GKSA se maandblad, die Kerkblad, en die TSV se teologiese tydskrif, In die Skriflig, in 2009, het artikels verskyn wat direk of indirek hierdie vraag aanspreek.  Dit blyk nie meer ‘n onderwerp te wees in slegs liberale kerke en onder liberale teoloë nie. Prof. Bert Floor,... Continue Reading →

Genesis, antieke kosmologie, humanisme en Christelike beskawing

1. Sien die volgende artikel, 'Genesis and Ancient Cosmology', deur dr. John Byl, hier:   http://bylogos.blogspot.com/2010/02/genesis-and-ancient-cosmology.html   Byl wys daarop dat die moderne teologie en wetenskap se evolusionêre voorveronderstelling is basies dat die Israeliete 'wetenskaplik' 'n klomp platkoppe was wat nie so slim soos ons was nie, en daarom moes hul geglo het in 'n plat... Continue Reading →

Die Skeppingsleer gehandhaaf teen die wetenskaplike fundamentalisme van J. Lever, deur dr. F.W. Buytendach

Inleiding  Na aanleiding van onlangse gesprekke wat opnuut gevoer is oor die “Skepping vs Evolusie” debat, teenoor die agtergrond van die groter vraag van onder andere, die verhouding tussen “teologie en wetenskap” asook oor “Skrifbeskouing en wetenskap”, is dit goed om kennis te neem dat ons gereformeerde voorvaders ook reeds aan hierdie belangrike onderwerp aandag... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑