Ulrich Zwingli en Majuba

Ulrich Zwingli en Majuba "To know the limbs and leaps of history is hardly worh a cent... The only thing which counts is that you become more certain of your God as you contemplate the past, and that you then show more courage in the face of present needs!" - Ulrich Zwingli (prediker & kapelaan... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: 19 FEBRUARIE 2025 VERKOPE

PRO REGNO BOEKE: 19 FEBRUARIE 2025 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: 6 JANUARIE 2025 VERKOPE

PRO REGNO BOEKE: 6 JANUARIE 2025 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke... Continue Reading →

BAVINCK OOR ‘WELSPREKENHEID’

BAVINCK OOR 'WELSPREKENHEID' Welsprekenheid, deur Herman Bavinck. [Dit sal baie goed wees as hierdie boekie weer gedruk kan word in boekformaat ook] Hierdie is 'n minder bekende maar belangrike boekie van Bavinck oor die prediking. Volgens my kennis, is dit die enigste werk van Bavinck wat in Afrikaans vertaal is, kosbare goud vir elke prediker... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: DESEMBER 2024 VERKOPE

PRO REGNO BOEKE: DESEMBER 2024   ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke... Continue Reading →

Die Heilige Drie-Eenheid by SJ Du Toit

Die Heilige Drie-Eenheid - die Hart van die Openbaring by SJ Du Toit Sien die Voorwoord, Inleiding, Inhoudsopgawe, en Samevatting van hierdie boek met hierdie belangrike tema, hier: Die Hart van die Openbaring Die skrywer is dr. PJ Loots, hier kan meer oor hom gelees word. 'n Paar aanhalings uit die bron (beklemtonings bygevoeg): "Die... Continue Reading →

Prof. Hendrik van der Wateren (1938-2024)

Prof. Hendrik van der Wateren (1938-2024) Met erkenning aan Boermedia, plaas ek die volgende huldeblyk van prof. van der Wateren, deur Andries Breytenbach: "Met die heengaan van prof. Hendrik van der Wateren op Donderdag 28 November het die Afrikanervolk van nog een van sy adel uit die vorige era afskeid geneem. Hendrik is op 19... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑