Pip: PRO REGNO is back with the kind of reading that makes you set down your coffee and actually think — this time, Bavinck on the covenant of grace. Mara: proregno has posted a translation of Herman Bavinck's chapter on the covenant as the foundation of confession — the ground beneath everything a believer professes.... Continue Reading →
BAVINCK: Die Basis of Fondament van ons Belydenis – Die Genadeverbond
Die Basis of Fondament van ons Belydenis van Geloof - Die Genadeverbond* “Laat ons dan gedurig deur Hom aan God ’n lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely.” (Hebr. 13:15) Inleiding Ek plaas hieronder hoofstuk 1 uit Herman Bavinck se boek wat geskryf is vir kinders van die verbond... Continue Reading →
ROMEINE 1:16,17 Twee verklarings op grond van twee verskillende vertalings, deur prof. Willie Jonker
TWEE VERTALINGS EN TWEE VERKLARINGS VAN ROMEINE 1:16,17 "Wanneer die mens glo, doen hy niks; hy ontvang slegs wat God hom uit genade skenk. ... Die mens kan alleen dan gered word as God hom in genade en sonder enige verdienste van sy kant regverdig verklaar. Dan reken God hom 'n geregtigheid toe wat hy... Continue Reading →
Verantwoordelikheid en Voorwaardes in die Verbond – die debat tussen die Vrygemaakte kerke (Schilder) en die PRCA (Hoeksema)
VERANTWOORDELIKHEID EN VOORWAARDES IN DIE VERBOND "So is it Arminian to insist on human responsibility? If it is, then not only am I guilty, but so is Klaas Schilder. Of course, the Protestant Reformed allege exactly that. Followers of Herman Hoeksema, most notably David Engelsma, have insisted that we are essentially Arminians because we hold... Continue Reading →