1 PETRUS PREKE: (5) Rol op die moue van julle verstand! (1 Petrus 1:13-16) Lees: 1 Petrus 1:10-16 Teks:"13DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. 14Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (4) Wat of wie is jy begerig om te sien? (1 Petrus 1:10-12)
1 PETRUS PREKE: (4) Wat of wie is jy begerig om te sien? (1 Petrus 1:10-12) Lees: 1 Petrus 1:1-12 Teks: 10 Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir julle bestem is, ondersoek en nagevors, 11 en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus... Continue Reading →
Certissimus! Die sekerheid van die geloof
DIE LEER VAN CALVYN OOR DIE SEKERHEID VAN DIE GELOOF deur Prof. P. J. Coetzee "Ons is swak, sê Calvyn, maar die saligheid is vas." Inleiding - S. Le Cornu Deel van die wese van die sondeval, was die twyfel en misleiding van die Satan, met die woorde, "Het God werklik gesê..." (Gen.3:1-5). En dit... Continue Reading →
Sien ook hier: https://www.youtube.com/watch?v=0ssuiGVYIc4 Bespreking van Federal Vision: https://www.youtube.com/watch?v=Isfy__swV78 https://www.youtube.com/watch?v=J4NnUerhbts MARS "Doctrinal Testimony Regarding Recent Errors" Preface: “For by grace you have been saved through faith. And this is not your own doing; it is the gift of God, not a result of works, so that no one may boast.” Ephesians 2:8 (ESV) This Doctrinal... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (3) Verheug jou midde beproewinge in Hom wat jy liefhet (1 Petrus 1:6-9)
1 PETRUS PREKE: (3) Verheug jou midde beproewinge in Hom wat jy liefhet (1 Petrus 1:6-9) Lees: 1 Petrus 1:1-9 Teks: 6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou — as dit nodig is — ʼn kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, 7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (2) Die lewende hoop is vas en seker in Christus (1 Petrus 1:3-5)
1 PETRUS PREKE: (2) Die lewende hoop is vas en seker in Jesus Christus (1 Petrus 1:3-5) Lees: 1 Petrus 1:3-5 Teks: 3 GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ʼn lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die... Continue Reading →
1 PETRUS PREKE: (1) In Christus het ons alles wat nodig is vir ons pelgrimslewe tot die einde toe (1 Petrus 1:1,2)
1 PETRUS PREKE: (1) In Christus het ons alles wat nodig is vir ons pelgrimslewe tot die einde toe (1 Petrus 1:1,2) Lees: 1 Petrus 1:1-2; 2 Petrus 1:10-21 Teks: 1 PETRUS, ʼn apostel van Jesus Christus, aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galásië, Kappadócië, Asië en Bithínië, 2 uitverkore volgens die voorkennis... Continue Reading →
CALVYN SE VERSUGTING VIR DIE KERK EN SY FRANSE VOLK IN DIE VOORWOORD VAN SY DANIEL KOMMENTAAR
CALVYN SE VERSUGTING VIR SY FRANSE VOLK IN DIE VOORWOORD VAN SY DANIEL KOMMENTAAR (Nota: in die lig van afvalligheid van Frankryk, deur die eeue en nou nog, soos ook onlangs weer gesien met seremoniële opening van die Olimpiese Spele, 2024; sien hierdie profetiese 2 Tim. 4:1-5 oproep skrywe van Calvyn, wat ook geld vir... Continue Reading →
Troupreek: Die Eerste Liefde in die huwelik (Johannes 2:1-11)
Troupreek: Die Eerste Liefde in die huwelik (Johannes 2:1-11) (Nota: dit was vir my 'n besonderse voorreg om my tweede oudste dogter, Hannelie, en haar man, Hein Kruger, die afgelope Vrydag (5 Julie 2024) in die huwelik te bevestig. Hier onder volg my preek by daardie geleentheid. Mag dit nie net vir hulle nie, maar... Continue Reading →
SWYG ONS NOG VOOR ‘DIE GROOT DAG VAN DIE HERE’?
DIE DAG VAN DIE HERE deur Totius Naby is die groot dag van die HERE, naby en baie haastig. Hoor! die dag van die HERE! Bitterlik skreeu die held daar (Sef. 1:14). Nadat die profeet die afgodsdienaans en wêrelddienaars gedreig het met die wegraping van alle dinge, openbaar hy ons die naam van die dag... Continue Reading →