CALVYN OOR DIE GRENSE VAN DIE KERK

CALVYN OOR DIE GRENSE VAN DIE KERK - Gereformeerde, Roomse en Anabaptistiese beskouings – CALVYN EN DIE GRENSE VAN DIE KERK deur Prof. Bouke Spoelstra  Inleidend skryf prof. Bouke: “Calvyn formuleer teenoor Rome, Anabaptiste: Die Reformasie wentel om die leer van die kerk. Kerkhervorming wil immers die kerk terugbring binne sy eintlike grense. Rome het die grense... Continue Reading →

Teenoor vandag se politiek van staatisme, die Verootmoedigings-verklaring van ons voorgeslagte voor ons HERE

Teenoor vandag se politiek van staatisme, die Verootmoedigings-verklaring van ons voorgeslagte voor ons HERE Terwyl SA weer in 'n verkiesingsmania is met verskeie slagspreuke van watter partye en leiers nou die 'slegste' is, en watter 'goeie' prinse en partye en ons gaan red in die nuwe SA (Ps. 146:3-5), insluitende Afrikaner Verklaringsplanne wat vir ons... Continue Reading →

DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’

DIE 2020 VERTALING VAN LUKAS 18:15 SE ‘BABAS’ EN MY EIETYDSE VERTALING DAARVAN 1953 vertaling: 'En hulle het ook die klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die dissipels dit sien, het hulle hul bestraf.' 1983 vertaling: 'Die mense het ook kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 APRIL 2024

PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 APRIL 2024  ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑