Inleiding en voorwoord “1EK besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk: 2verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; 3want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer... Continue Reading →
UIT EEN BLOED (HAND. 17:26,27): ‘N STUDIE VAN RASSE- VERHOUDINGE IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF
UIT EEN BLOED: 'N STUDIE VAN RASSEVERHOUDINGE IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF Inhoud: Die Skrifgegewens ten opsigte van rasseverhoudinge: Ou Testament, prof. S. (Fanus) Du Toit) Die Skrifgegewens ten opsigte van rasseverhoudinge: Nuwe Testament, prof. W.J. (Willie) Snyman “26En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 26 Julie 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 26 JULIE 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
Wat was dié ‘SOLA’ van alle sola’s wat Rome verwerp het tydens die Reformasie?
“8Skaam jou dan nie oor die getuienis van onse Here of oor my, sy gevangene nie, maar ly saam verdrukkinge vir die evangelie na die krag van God 9wat ons gered en geroep het met ’n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af... Continue Reading →
CALVYN VIR VANDAG…. OP SY VERJAARSDAG!
JOHANNES CALVYN: gebore op 10 Julie 1509 (gesterwe: 27 Mei 1564) “Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na.” (Hebr. 13:7) "As gevra word waar die Christelike geloof dan hoofsaaklik vir ons op rus en wat deur ons as waarheid... Continue Reading →
WEERSPREEK PAULUS EN JAKOBUS MEKAAR OOR ‘GELOOF EN WERKE’?
WEERSPREEK PAULUS EN JAKOBUS MEKAAR OOR ‘GELOOF EN WERKE’? - Kort en langer Verklarings – "....Dit is daarom onmoontlik dat hierdie heilige geloof niks in die mens tot stand sou bring nie; ons praat mos nie van ’n dooie geloof nie maar van wat die Skrif noem ’n geloof wat deur die liefde tot... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 3 Julie 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 3 JULIE 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
On Discerning Who Belongs to the True Church, by John Calvin (Sermon on Gal. 4:26-31)
On Discerning Who Belongs to the True Church, by John Calvin (Sermon on Gal. 4:26-31)* "But Jerusalem which is above is free, which is the mother of us all. For it is written, Rejoice, thou barren that bearest not; break forth and cry, thou that travailest not: for the desolate hath many more children than... Continue Reading →
THE SOLA FIDE (by faith alone) OF THE REFORMATION CONFESSIONS ARE CLEARLY TAUGHT IN SCRIPTURE
THE SOLA FIDE (by faith alone) OF THE REFORMATION CONFESSIONS ARE CLEARLY TAUGHT IN SCRIPTURE "If we lose the doctrine of justification, we lose simply everything." - Maarten Luther "Justification by faith is the hinge on which all true religion turns." - John Calvin "It is on this doctrine of justification as consisting in... Continue Reading →
ROME HET DIE WARE EVANGELIE VERVLOEK EN DIT HET NOG NOOIT VERANDER NIE
ROME HET DIE WARE EVANGELIE VERVLOEK EN DIT HET NOG NOOIT VERANDER NIE "If we lose the doctrine of justification, we lose simply everything." - Maarten Luther "Justification by faith is the hinge on which all true religion turns." - John Calvin -'n Artikel en preek om ons tot ware verootmoediging en bekering te... Continue Reading →