VAN RIEBEECKDAG 6 APRIL 1652 - 2025 VANUIT DIE GESKIEDENIS 373 JAAR GELEDE: 6 April 1652 - IS DIT NOG ONS ROEPING EN GEBED TOT VEROOTMOEDIGING VIR ONS TYE? Die Van Riebeeck gebed (1652) “Barmhartige, genadige God en hemelse Vader, volgens u goddelike wil is ons geroep om die sake van die Verenigde Nederlands Geoktrooieerde... Continue Reading →
DS PGW SNYMAN PREEK: Orde maatreëls in die kerk van HERE (Esg. 46:1-10)
DS PGW SNYMAN PREEK Orde maatreëls in die kerk van HERE (Esg. 46:1-10) Inleiding Dit is seker niks nuuts onder die son nie, ons leef al meer in 2 Tim. 4:3,4 tye, maar nie net dit nie, saam met dit, ons leef in tye van wanorde, chaos... en vir baie, nie net in die samelewing... Continue Reading →
Die epiese film “Hostiles” & RJ Rushdoony se boek “The American Indians”
Die epiese film "Hostiles" & RJ Rushdoony se boek "The American Indians" “.... sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie... maar bly jy in wat jy geleer het...” (2 Tim. 3:3,14) DIE FILM 'HOSTILES' Ek het onlangs die aangrypende film 'Hostiles' gekyk, dit speel af teen die agtergrond van die... Continue Reading →
Die ewige sabbatsrus in Christus, lei tot die eerste dag van die week sabbatsrus elke week: twee leerpreke oor HK Sondag 38 – die vierde gebod, ook vir vandag!
Die ewige sabbatsrus in Christus, lei tot die eerste dag van die week sabbatsrus elke week: twee leerpreke oor HK Sondag 38 - die vierde gebod, ook vir vandag! PREEK 1: Markus 2:23-28 “En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie. Daarom is... Continue Reading →
TOTIUS OOR DIE JOODSE VRAAGSTUK IN DIE LIG VAN GENESIS 9:27
TOTIUS OOR DIE JOODSE VRAAGSTUK IN DIE LIG VAN GEN. 9:27 “Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.” (Genesis 9:27) "Broeders, die verlange van my hart en die gebed wat ek tot God vir Israel doen, is tot hulle redding." (Rom.... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Die goeie vertalingskeuse by Lukas 17:21
Die goeie vertalingskeuse by Lukas 17:21 "En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle." (OAV, 1933/53 vertaling) "Mense sal nie sê, ‘Kyk, hier is dit!’ of ‘Daar is dit!’ nie, want kyk, die koninkryk van God is in julle midde.(h)” (DV, 2020 vertaling. Voetnota... Continue Reading →
Ulrich Zwingli en Majuba
Ulrich Zwingli en Majuba "To know the limbs and leaps of history is hardly worh a cent... The only thing which counts is that you become more certain of your God as you contemplate the past, and that you then show more courage in the face of present needs!" - Ulrich Zwingli (prediker & kapelaan... Continue Reading →
TOTIUS OOR DIE HOOFSAAK VAN GEMEENSKAPLIKE BEKERS EN TAFELS
TOTIUS OOR DIE HOOFSAAK VAN GEMEENSKAPLIKE BEKERS EN TAFELS Wat nou die gebruik van kelkies betref - hier is 'n nuwe 'kwessie" wat in ons tyd sterk op die voorgrond gebring is. Laat ons eers aanhaal wat enkele skrywers omtrent die brandende kwessie sê. Kruyf herinner daaraan dat Franse Protestante in die 17de eeu 'glase',... Continue Reading →
‘n Gereformeerde Volkekunde leeslys & Israel en die Afrikaner?
'n Gereformeerde Volkekunde leeslys & Israel en die Afrikaner? "En Hy sal oordeel tussen die nasies en regspreek oor baie volke; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; *nie meer sal nasie teen nasie die swaard ophef nie (15), en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 19 FEBRUARIE 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 19 FEBRUARIE 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →